LEESBOOM

Leessentrum

By die Leesboom glo ek dat elke kind se leerpad uniek is – en dat elke spruit kan groei tot 'n sterk, self-versekerde leser!

My doel:

Om kinders te help groei in lees, begrip en selfvertroue in 'n veilige, stimulerende omgewing waar leer weer lekker word.

🌿 Ek bied aan:

Opening Januarie 2026